top of page
Ink in my pen-blog
Gedagtes oor die skryfproses, skryfwenke, boekbesprekings en stories deur die Ink in my pen-skrywers
Search


Storietyd: Die glips, Suna Verhoef
My kollegas het my dit op die hart gedruk: moenie sommer instem dat 'n kind badkamer toe gaan nie. Handhaaf gesag.
-
Aug 2, 20243 min read
Â
Â
Â


Storietyd: Kamer 21, Elana Brand
Sou dit beter wees as hulle Siska wegvat? Want sy het nog altyd op haar eie reggekom. Daardie dag ook.
-
Jul 25, 20247 min read
Â
Â
Â


Storietyd: Maria se gebede, Marinda Roos
Wanneer jy bid, Maria, gebeur daar iets in die hemele.
-
Jul 25, 202411 min read
Â
Â
Â


Storietyd: 'n Pop is 'n speelding, Elana Brand
Al wat sy met sekerheid weet, is dat poppe is daar om mee gespeel te word.
-
Jul 24, 20244 min read
Â
Â
Â


Storietyd: Glo wat jou hart moet glo, Marinda Roos
Hoe haal mens die seer uit die hart? Elke aand is daar ’n deel van haar wat in stukke breek.
-
Jun 26, 20245 min read
Â
Â
Â


Storietyd: Trou is nou eenmaal nie hoenders koop nie, Lucia du Preez
By die Pluimveevereninging se eindjaarfunksie is oom Ras die haan onder die henne.
-
Jun 26, 20247 min read
Â
Â
Â


Storietyd: Die bumper sticker, Marinda Roos
Die karretjie hik een keer en daar gaan staan ek op die N4. Binne sekondes is die insleeptrok langs my, 'n geroeste blik op vier wiele.
-
Jun 26, 20243 min read
Â
Â
Â


Storietyd: Die regte tyd, Elana Brand
Daar is geen logiese verduideliking vir hoe sy daar gekom het nie, maar alles in die lewe het nie altyd 'n verduideliking nodig nie.
-
Jun 11, 202414 min read
Â
Â
Â


Storietyd: Auntie Miena eet uit, Lucia du Preez
Almal wil mos ma sien how the other side lives. Of die gras nou rérig groener is en al daai.
-
Jun 3, 20247 min read
Â
Â
Â


Storietyd: Alles is groen, Carla Pattison
Jy kan nie in die vallei bly en nie van groen hou nie. Hier is alles groen. Al die moontlike skakerings van groen...
-
Jun 3, 20243 min read
Â
Â
Â


Storietyd: Plekkie by die see, Marinda Roos
Miskien het dit tyd geword om die spoke van die verlede eers weer op te soek en dan weer te begrawe. Finaal agter te los.
-
Apr 30, 20249 min read
Â
Â
Â


Storietyd: Te veel van 'n goeie ding, Elana Brand
Frank se visie is om ons lewens beter te maak, Veronica. Die respek wat hy, wat ons, verwag is sodat daar orde kan wees.
-
Apr 29, 202412 min read
Â
Â
Â


Storiekaarte: 6 kort stories van klublede
Storiekaarte of myrioramas dateer uit die vroeg 19e eeu en is as speletjie gebruik. Die twinting kaarte in die pak kan op enige manier...
-
Mar 13, 202420 min read
Â
Â
Â


Storietyd: Die geheim, Madri Victor
Dis my geheim, hoor jy. Niemand weet nie. Nou weet jy. Asseblief, jy vertel nie. Ek vra mooi. Johnny parkeer die huurmotor naby een van...
-
Mar 13, 20248 min read
Â
Â
Â


Storietyd: Die liefde bedek 'n menigte sondes, Elana Brand
Dinge was nie altyd so nie. Maar dit help nie om te huil oor wat nie verander kan word nie. Die bloed pomp onder haar kopvel. Sy vuis...
-
Feb 17, 20247 min read
Â
Â
Â


Storietyd: Die Valentynbal, Marinda Roos
Haar hare skitter, haar rok beklemtoon elke kurwe. Saam beweeg hulle oor die dansvloer . . . Marli hou haar asem op toe Brendan sy hand...
-
Feb 17, 20248 min read
Â
Â
Â


Storietyd: Sprokies en stetsons, Elfrieda Havenga
Die voordeel van menopouse is die feit dat jy weet jou tyd op aarde nou veel korter is en elke minuut tel. Greta se kop stamp teen die...
-
Feb 17, 20245 min read
Â
Â
Â


Storietyd: Waar is Romeo? Petro van Deventer
"Welkom!" 'n Jong lugwaardin, bloedrooi lippe en nekdoekie styf om haar dun nekkie geknoop, staan by die ingang van die vliegtuig. Amore...
-
Feb 14, 20247 min read
Â
Â
Â


Storietyd: Liefde loop deur tyd, Carla Pattison
Net daar begin die liefde loop deur tyd ... Hy is heeltemal te jonk om die implikasies van sy besluit te verstaan. “Is jy gereed om in...
-
Feb 10, 20245 min read
Â
Â
Â


Storietyd: Staanplek 35, Tinus Viviers
Hy wil net visvang en ontslae raak van die stres wat daagliks by die werk verhoog. Ook 'n verdomde vroumens se skuld. Die son hang laag...
-
Feb 5, 20247 min read
Â
Â
Â
bottom of page