-Jul 314 minHoe om jou innerlike kritikus te tem Saboteurs het ’n inpak op ons skryfproses, maar deur hulle te identifiseer is jy een stap nader aan oorwinning.
-Mar 138 minWaar kry skrywers ’n storie-idee? Die een vraag waarop jy kan reken in enige onderhoud of boekpraatjie met ’n skrywer is: Waar het jy die idee vir jou storie gekry.
-Jan 74 min5 wenke om weer te begin skryf na ʼn lang rustydVir die meeste van ons is die begin van die nuwe jaar 'n geleentheid om ná 'n lang rustyd met hernude ywer te begin skryf. Maar, soos met...
-Nov 19, 20234 minSó herlaai jy jou batterye wanneer jy kreatief kapoet isTeen hierdie tyd van die jaar is die meeste van ons kapoet en maak geen geheim daarvan dat ons 'n vakansie nodig het nie. Indien jy egter...
-Nov 12, 20233 minVan uitstel kom afstel: hoe 15 minute jou lewe kan veranderDit is November en ek was gek genoeg om National Novel Writing Month (NaNoWriMo) se uitdaging te aanvaar om 50 000 woorde in een maand te...
-Oct 23, 20233 minHoe Ink in my pen my weer laat skryf hetMichelle Obama sê in Becoming: "You don’t really know how attached you are until you move away, until you’ve experienced what it means to...