top of page
Ink in my pen-blog
Gedagtes oor die skryfproses, skryfwenke, boekbesprekings en stories deur die Ink in my pen-skrywers
Search
-
Apr 30, 20249 min read
Storietyd: Plekkie by die see, Marinda Roos
Miskien het dit tyd geword om die spoke van die verlede eers weer op te soek en dan weer te begrawe. Finaal agter te los.
118 views0 comments
-
Apr 29, 202412 min read
Storietyd: Te veel van 'n goeie ding, Elana Brand
Frank se visie is om ons lewens beter te maak, Veronica. Die respek wat hy, wat ons, verwag is sodat daar orde kan wees.
187 views0 comments
-
Apr 7, 20245 min read
Everybody was kung fu fighting: 5 vrae om konflik te skep in jou verhaal
Die sleutel tot ’n suksesvolle verhaal is konflik. Konflik gee jou verhaal rigting, dryf die verhaal vorentoe en dwing jou karakters om...
164 views0 comments
-
Mar 13, 20248 min read
Waar kry skrywers ’n storie-idee?
Die een vraag waarop jy kan reken in enige onderhoud of boekpraatjie met ’n skrywer is: Waar het jy die idee vir jou storie gekry.
161 views0 comments
-
Mar 13, 202420 min read
Storiekaarte: 6 kort stories van klublede
Storiekaarte of myrioramas dateer uit die vroeg 19e eeu en is as speletjie gebruik. Die twinting kaarte in die pak kan op enige manier...
83 views0 comments
-
Mar 13, 20248 min read
Storietyd: Die geheim, Madri Victor
Dis my geheim, hoor jy. Niemand weet nie. Nou weet jy. Asseblief, jy vertel nie. Ek vra mooi. Johnny parkeer die huurmotor naby een van...
45 views0 comments
bottom of page