top of page
Ink in my pen-blog
Gedagtes oor die skryfproses, skryfwenke, boekbesprekings en stories deur die Ink in my pen-skrywers
Search
-
Feb 5, 20247 min read
Storietyd: Staanplek 35, Tinus Viviers
Hy wil net visvang en ontslae raak van die stres wat daagliks by die werk verhoog. Ook 'n verdomde vroumens se skuld. Die son hang laag...
19 views0 comments
-
Jan 24, 20247 min read
Storietyd: Kampeer-herinneringe, 'n aangedikte waarheid, Solet Scheeres
“Julle sorg altyd vir soveel vermaak,” sê hy met 'n glim in die oog. My ouers was nie kampeerders nie. Ons het in die Waterberge in die...
104 views0 comments
-
Jan 24, 20245 min read
Storietyd: Van die kamp tot die lughawe, Elfrieda Havenga
Dis laataand toe Elsa inpak vir die vlug terug na Suid-Afrika. Om te kamp in Mosambiek was beslis 'n ondervinding; alles wat kon het in...
27 views0 comments
-
Jan 21, 20247 min read
Tien kenmerke van 'n onvergeetlike karakter met "Die fantastiese mevrou Smit" as voorbeeld
Daar is niks so lekker soos 'n boek met 'n behoorlike hoofkarakter nie. 'n Karakter met oemf. 'n Karakter waaroor jy dink lank ná jy al...
126 views2 comments
-
Jan 18, 20248 min read
Storietyd: Kamp is 'n gewigtige saak, Elana Brand
'n Mens onderskat nooit 'n mollige meermin nie. Dit is Marelize en Bernard se instelling om elke Oktober te begin werk aan hulle...
157 views0 comments
-
Jan 18, 20248 min read
Storietyd: Adoons, jou doring! Marinda Roos
Kamp is nie vir sissies nie. Maryke neem die noodhulpkassie en sug hard toe sy die kampeerwa se trappie afklim. Hulle is nog nie eers 'n...
182 views0 comments
bottom of page